Books2019-01-18T11:13:03+00:00

Divorcesmart:

Divorcesmart – “Myprodol for your finances during and after divorce.”

Book available February 2019 at Exclusive Books.

You can pre-order this book from Loot at a discounted rate :  https://www.loot.co.za/product/wpbh-5530-g780

By the time you are thinking about divorce you either want one or you’ve just learned your marriage is over. This is often the start of an uphill battle that leaves most people in financial and emotional ruins. Well, not if you Divorce Smart. With one in three marriages now ending in divorce, it is imperative to be informed of the long-term challenges involved in divorce and separation. This book is a step-by-step guide to navigating the legal paper work, child care planning and financial security issues you will face during and after divorce. Divorce Smart gives the reader clear, concise information on maintenance, property, health care, pension funds and investments, ensuring that women are empowered to secure their home, keep as much wealth as possible and provide for their children well beyond the end of this marriage. Whether you are married in community of property, traditionally or in a same-sex civil union there is always a way to Divorce Smart.

Shoesjef:

Shoesjef is jou disprin vir jou emosionele pyn en daai pyn is vermom in die vorm van ‘n pakkie pyn wat ons almal een of ander tyd moet dra.

Die boek het aanvanklik as my eie medikasie begin om so ʼn bietjie suurstof in my toe bevrore longe te ontlont … Hoe verder ek in die pad afgedraf het, hoe meer het my lewe in soveel voetpaadjies van ander mense se ongelooflike lewens afgedraai dat ek net eenvoudig nie anders kon as om saam met hulle te draf, stap of langs die stofpad te gaan sit en net asem te haal nie.

Ek vermoed as jy dié boek begin lees, jy aanvanklik iemand anders se storie sal beleef en dan êrens langs die pad in jouself sal vasloop. Gebruik die boek vir jou hart, siel, geloof of selfs vir jou kostafel. Gee dit vir iemand wat dalk jou skouer nodig gaan kry, veral wanneer jy nie eers daarvan bewus is nie.

Die onregte in die lewe is die meeste van die tyd baie groot blessings. Ek is dankbaar vir elkeen van hulle. Wat is die definisie van ʼn regte soussjef of soos ek dit noem shoesjef?

Available as an e-book on kobo books – https://www.kobo.com/za/en/search?Query=Shoesjef

Harde kopië kan bestel word teen R150 – posgeld uitgesluit.